Planne en Koste
Alle Planne Sluit Oproep Opname, Whisper, en SMS Aanstuur in.
Alle Planne Sluit Oproep Opname, Whisper, en SMS Aanstuur in.
Basiese oproep aanstuur sluit een tot een oproep aanstuur in. ‘n Inskakelaar sal een van jou gemonitorde nommers skakel, en sal direk aangestuur word na n nommer wat jy spesifiseer. Elke oproep kan n verwelkomingsboodskap he wat die inbeller sal hoor wanneer hy die eerste keer jou nommer skakel, n Call Whisper, wat die ontnvanger van die oproep hoor, asook die vermoë om die oproep op te neem. Gevorderde oproep aanstuur laat jou toe om n oproep na baie nommers in n ry, of gelyktydig deur te skakel.
Ons sisteem laat jou toe om te spesifiseer wat as n leidraad kwalifiseer, en dan outomaties op n gereelde basis (weekliks, 2 weekliks, maandeliks) n faktuur vir leidrade aan die kliënt te genereer. Dit kan met beide telefoon oproepe en vorms vul wees. Ons fakturering sisteem sal n PDF met die kliënt se besonderhede en e-pos, na die gespesifiseerde adres genereer. As jy Mailgun gebruik, kan jy jou API getuigskrifte invul, en kan ons die e-pos gebrandmerk as joune stuur.
n Call whisper is n boodskap wat aan die ontvanger van n oproep gespeel word. Dit kan wees om hom te laat weet dat die oproep van n leidraad besigheid is, of die boodskap kan wees om hom te laat weet watter foon nommer die kliënt geskakel het. Dit kan ‘n teks na stem boodskap wees, of n boodskap wat deur die klient gelaai is.
Baie maal is daar die behoefte om n foon nommer te verifieer deur middel van n teks boodskap. Met hierdie eienskap sal ons outomaties die teks boodskappe wat in die sisteem in kom, na die gespesifiseerde e-pos adres, of e-pos adresse aanstuur.